|

- Om kwaliteit diens te verskaf en 'n hoë standaard van versorging te handhaaf wanneer ons na pasiënte omsien in die gemak van hul eie, bekende omgewing. ( Dienste word gelewer in en om Pretoria)
- Om 'n verskil te maak in die gemeenskap, nie net deur versorging te verskaf nie, maar ook deur werksgeleenthede te verskaf. Om "Essential Care" te verskaf.
| |