Versorging van die gemeenskap / Taking care of the community

 

VIR DIE TUISVERSORGING VAN:

  • Verswakte pasiënte                                                                    

  • Bejaardes

  • Terminaal siek pasiënte

  • Pasiënte met kroniese siekte toestande

  • Moeder en baba na geboorte

  • Gestremdes

Het u of 'n familielid versorging nodig in die gemak van u/hul eie, bekende omgewing?  Ons goed opgeleide en toegewyde personeel is gereed om u by te staan.  Hetsy dit is om langtermyn versorging te bied, of dit slegs is vir 'n dag terwyl u na ander verpligtinge moet omsien en u nie u geliefde alleen tuis wil los nie.

Ons personeel werk onder toesig en gereelde besoek word afgelê om 'n hoë gehalte sorg te verseker.

Kontak ons vir vriendelike en vinnige diens.

 

Kontak ons/Contact us